Mpumalanga Interprovinsiale Swemspan. Die 2026–2027 swemseisoen het amptelik afgeskop. Hoërskool Nelspruit het twaalf swemmers wat gekies is vir die Mpumalanga Interprovinsiale Swemspan. Die volgende swemmers wat gekies is is:
- Chiniq Breet
- Sebastian van Biljon
- Nina Oosthuizen
- Menincke Genis
- Zoë Janse van Vuuren
- Anja Buitendach
- Lara Janse van Rensburg
- Minette Swartz
- Aidan Esterhuizen
- Amore Oosthuizen
- Henning Radley
- Jessica Matthysen

Hierdie span is gekies om die provinsie by verskeie galas regoor die land te verteenwoordig.
Die span se leierskap is in bekwame hande: Anja Buitendach is aangewys as kaptein van die meisiespan, terwyl Aidan Esterhuizen die seunspan gaan lei.
Die provinsiale swemvereniging het sy trots uitgespreek oor die afvaardiging en wens die span alle sukses toe vir die uitdagende seisoen wat voorlê.
Foto voorsien







You must be logged in to post a comment.