Krieket SA Jeugweek - Hoërskool Dr EG Jansen
Krieket SA Jeugweek – Hoërskool Dr EG Jansen

Krieket SA Jeugweek – Hoërskool Dr EG Jansen


Krieket SA Jeugweek. Een van Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, se krieketspelers, Jaco Engelbrecht, het krieket-geskiedenis gemaak tydens die Krieket SA Jeugweek.

Jaco het 7 paaltjies vir slegs 3 lopies teen Kai tydens die CSA Jeugweek geneem. Hy het 6 paaltjies van 6 agtereenvolgende balle laat kantel wat moontlik ‘n eerste in Krieket SA Jeugweke is!

Jaco het beslis verdien om ook as die speler van die wedstryd aangewys te word!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.egjansen.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article