Baie geluk aan die volgende koshuisleerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria wat as hoofleiers van Huis Kloofsig vir 2021 aangewys is:
– SEUNS –
Hoofleier: Ruben Sutherland
Onderhoofleier: Dohan Cilliers
– DOGTERS –
Hoofleier: Charlize du Plessis
Onderhoofleier: Sune de Bruin

Baie geluk en sterkte met die belangrike taak!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article