BLOU gaan oor mense, moontlikhede en áltyd – die soeke na uitnemendheid.
Ons jeugdigheid lê in kombinasies van ryk talent, deeglike voorbereiding en uiterste
volharding.
Daarom bou ons hoër, verder, dieper; daarom kan ons drome herskryf, is ons
innoveerders van ewige bates.
Ons sukses word bepaal deur toewyding en dissipline – die kroon is `n meesterlike nalatenskap!
Hoërskool Witteberg stel hiermee met trots ons nuwe Kultuurdas bekend!
Learners who achieved outstanding achievements, Gold or Platinum awards during 2019 are
rewarded with this prestigious award. Dit is belangrik om op dié spesiale manier erkenning
aan ons leerders te gee vir harde werk en uitstaande prestasies in:
ATKV-Debat
ATKV-Redenaars
ATKV-Tienertoneel
Musiekeksamens
Danseksamens en
Voortrekkers
Ons oorhandig virtueel met trots ons Kultuurdas aan die volgende leerders:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article