Hoërskool Fichardtpark VRL 2027 gr 10 en gr 11 is aangekondig.
𝗚𝗥𝗔𝗔𝗗 𝟭𝟬 𝗩𝗥𝗟 𝟮𝟬𝟮𝟳
Baie geluk aan die leerders wat as die Gr 10-VRL vir 2027 verkies is:
𝗗𝗢𝗚𝗧𝗘𝗥𝗦
Kara Beukes, Umari Bloem, Mi-Lan Botha, Hesré Coetzee, Roelé De Beer, Zia Groenewald, Katelyn Kemp, Kayla Nel, Meandri Rautenbach, Minke Stevenson
𝗦𝗘𝗨𝗡𝗦
DJ Beyleveld, Stefan Botha, Alex Dexter, Hanno Hattingh, Roelof Herbst, Reuven Kleynhans, Keegan Mortimer, Luan Potgieter, Siya Rabe, Zanru Steyn



















𝗚𝗥𝗔𝗔𝗗 𝟭𝟭 𝗩𝗥𝗟 𝟮𝟬𝟮𝟳
𝗗𝗢𝗚𝗧𝗘𝗥𝗦
Ané Botha, Zoey Du Plessis, René Du Toit, Kara Kruge, Cara Pienaar, Klarise Ribeiro, Mienke Van der Berg, Miran Van der Linde, Amoré Van Eck, Charlizé Van Rooyen
Hoërskool Fichardtpark is baie trots op julle en wens julle alle sterkte toe met jul ampstermyn. Mag julle met trots leiding neem, jul mede-Fichies verteenwoordig en ’n positiewe verskil in ons skool maak.










𝗦𝗘𝗨𝗡𝗦
Tristan Beukes, Raphael Arends, Anroux Botha, Dillan Geringer, Komal Joory, Damian Mulder, Christiaan Myburg, Wian Saayman, Khaylen Tola, FJ Van der Merwe










Foto’s verskaf






You must be logged in to post a comment.