Met trots stel Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, die leiers vir 2027 bekend. Hierdie jong Wolramme dra nou die voorreg én verantwoordelikheid om met integriteit, respek en diensbaarheid leiding te neem. Hulle streef ook daarna om ’n positiewe verskil in ons skoolgemeenskap te maak.

Baie geluk aan elkeen van julle wat gekies is – ons sien uit na die voorbeeld wat julle gaan stel.

  • Graad 12‑prefekte: Chris Lessing (Tasco) · Pieter de Klerk (Lynx) · Jan‑Louw du Plessis (Gaffel) · Nicolis Ras (Droogte) · AJ Raubenheimer (Dolfyn) · Hanré Muller (Rats) · Leroux Botha (Chappie) · Owen de Coning (Stifler)
  • Graad 11: Archie Rabie (Nippy) · Luan de Koker (Valk) · Machiel Price (Scope) · Stefan Oelofse (Badger) · Benje Visagie (Krimpie) · Andries de Klerk (Vinkel) · Christiaan Slabbert (Jersey) · Johannes Schoombee (Kanon)
  • Graad 10: Jean Blignaut (Kriek) · Michiel Bester (Doring) · JP Burger (Patrys) · Francois Botha (Tjoppie) · SP Oelofse (Gatu) · Marco Raubenheimer (Ratel)
  • Graad 9: Danré Kleyngeld (Kalla) · AJ du Plessis (Vossie) · Kian Gertse (Blade) · Frans‑Johan de Klerk (Roper) · Jandré van Rooyen (Twakkies) · André Coetzee (Camel)
Hoër Landbouskool Marlow: 2027 Leiers | Wolramme staan voor

“Baie geluk, manne! Mag julle lei met trots, dien met hart, inspireer met visie en ’n verskil maak wat lank sal voortleef.”

Lei. Dien. Inspireer. Maak ’n verskil.

https://marlow.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article