Hoërskool Sentraal, Bloemfontein,se o.17 7’s-span het hul krag bewys by Clover NWU Champs of Champs!

Baie geluk aan ons Tralie o.17 7’s-span met ‘n goeie vertoning by die Clover NWU Champ of Champs.

Tralies het tweede in hulle groep geeïndig, om uit te speel vir posisie 9-16. Hulle eindig die toernooi in die algeheel 14de plek. Dit was sterk kompetisie met van die beste 7’s-spanne oor die land wat deelgeneem het.

Uitslae:

Sentraal 29–10 HS Middelburg

Sentraal 12–33 Westville

Sentraal 0–29 Nelspruit

Sentraal 42–0 Queens College

Sentraal 17–32 Potch Volkskool

Tralies is trots op hul seuns wat wys dat hulle op die hoogste vlak in die land suksesvol kan kompeteer.

TOP 24 – CLOVER NWU CHAMPS OF CHAMPS

1. Rustenburg, 2. Westville, 3. DHS, 4. Grey Kollege, 5. Monument, 6. Waterkloof, 7. Welkom-Gimnasium, 8. Menlopark, 9. Helpmekaar Kollege, 10. Zwartkop, 11. Northwood College, 12. Nelspruit, 13. Potch Volkies, 14. Hoërskool Sentraal, 15. Dale College, 16. Queens College, 17. Clover Foundation, 18. Hentie Cilliers, 19.Hoërskool Middelburg, 20. Hoërskool Fichardtpark, 21. Kemptonpark, 22. Potch Gimnasium, 23. Wesvalia, 24. Goudveld.

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article