BVHS is uiters trots op hul krieketspelers wat gekies is om die Barbarians (gekombineerde streekspanne) te verteenwoordig. Hierdie prestasie is ’n groot eer en ’n bewys van harde werk en toewyding.

BVHS wens elke speler alle sterkte toe vir die komende seisoen en toernooie. Mag julle elke geleentheid geniet om julle span en streek met trots te verteenwoordig, en die BVHS-naam met waardigheid uit te dra.

“Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!”

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article