Nuwe Leierskorps vir 2027. Hoërskool Ermelo het met trots die nuwe leierskorps vir 2027 bekendgestel. Die Errieraad en koshuisraad verteenwoordig die stem van die leerders. Hulle dra ook die verantwoordelikheid om ’n kultuur van samewerking, respek en uitnemendheid te bevorder.
Die leerders wat gekies is vir die Errieraad 2027 is:
Meisies:
- Gean Zimunye
- Joané Botes
- Elri Fourie
- Karmia Landman
- Kerené du Toit
- Lienke van Rooyen
- Lindokuhle Lushaba
- Miané Swanepoel
- Janseke J van Rensburg
- Aletha Kloppers
- Telisa Olivier
- Michaela Stock
- Nina Te Water
- Inke Oosthuizen
- Johandi Bezuidenhout
- Andoré Doman
- Bianca Sohag
- Isabelle Bester
- Princess Matsimane
- Simoné Burger
- Sinothile Phiri
- Danielle Hattingh
- Wanja Smith
- Zinhle Dlamini



Seuns:
- Janus Coetzee
- Carel Hancki
- Mnqobi Mabazu
- Christo Coetzee
- Oden Duvenhage
- Ryno Maritz
- Willem Jacobsz
- Drian du Plessis
- Heinrich Bekker
- Hennie Geel
- Henning Romijn
- HJ Vosloo
- Jac Botha
- Jannie Jacobsz
- Julius Lelefa
- Jurihan Jacobs
- Martiens de Jager
- Alex Gosling
- Njabulo Zwane
- Phila Msibi
- Rinehard Bohmer
- Ryan Jacobs
- Francois Joubert
- Hannu Horn



Die volgende leerders is vir die Koshuisraad gekies:
Huis Adriani:
- Johandi Bezuidenhout
- Willem Jacobsz
- Telisa Olivier
- Sinothile Phiri
- Kayla van Zyl
- Christiaan de Wet
- Mnqobi Mabuza
- Jurihan Jacobs
- Aletha Kloppers
- Nathan Herbst

Koshuisraad vir Huis Veltman
- Christo Coetzee
- Rinehard Bohmer
- Janus Coetzee
- Drian du Plessis
- Oden Duvenhage
- Hannu Horn
- Jannie Jacobsz
- Ryan Jacobs
- Ryno Maritz
- Carel Hancke

Koshuisraad vir Nelstehuis
- Michaela Stock
- Inke Oosthuizen
- Janeske J van Rensburg
- Karmia Landman
- Kerené du Toit
- Lienke van Rooyen
- Miané Swanepoel
- Elri Fourie
- Nina Te Water
- Wanja Smith

Die skoolgemeenskap spreek hul waardering en gelukwense uit aan elke verkose lid. Hierdie jong leiers word aangemoedig om die jaar met passie en ywer aan te pak. Hulle sal ook daarna streef om ’n blywende nalatenskap by Erries te vestig.
Met hul toewyding en energie sal die Errieraad en koshuisraad nie net die belange van hul medeleerders dien nie, maar ook die tradisie van trots en prestasie by Hoërskool Ermelo versterk.
Foto’s voorsien







You must be logged in to post a comment.