Boogskietkompetisie. Hoërskool Trio, Kroonstad, het die afgelope Saterdag ‘n boogskietkompetisie aangebied.

Die volgende leerders het plekke behaal het in die Bulls Eye-afdeling (per graad):

  • Graad 8: 2de Leane Olivier
  • Graad 10: 2de Kaylie Steyl
  • Graad 11: 3de Wian La Cock

Die volgende leerders het in die 3D-afdeling graad plekke behaal:

Graad 8:

  • 2de Leane Olivier
  • 3de Leanu De Munnik

Graad 9:

  • 1ste Marione Jansen van Rensburg
  • 3de Tiaan Hughes

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article