Boogskiet - Hoërskool Trio presteer by Virginia Kompetisie
Boogskiet – Hoërskool Trio presteer by Virginia Kompetisie

Boogskiet – Hoërskool Trio presteer by Virginia Kompetisie


Boogskiet. Hoërskool Trio se boogskietspan het Saterdag tydens die BCS Bulls Eye en Henties Bulls Eye-kompetisies in Virginia uitstekende prestasies behaal. Ons leerders het met groot toewyding en talent hul skool se naam hoog gehou.

BCS Bulls Eye:

  • Kaylie Steyl (Gr. 12) – 266 punte | 2de plek Graad 12
  • Marioné Jansen van Rensburg (Gr. 11) – 246 punte
  • Leané Olivier (Gr. 10) – 275 punte | 2de plek Graad 10 | 2de plek Hoërskool Meisies
  • Leanu de Munnik-Labuschagne (Gr. 10) – 269 punte | 3de plek Graad 10 | 1ste plek Hoërskool Seuns
  • Aiden Wardeck (Gr. 8) – 208 punte | 3de plek Graad 8
  • Cobus Fourie (Gr. 8) – 227 punte | 2de plek Graad 8

Henties Bulls Eye:

  • Kaylie Steyl (Gr. 12) – 256 punte | 2de plek Graad 12
  • Marioné Jansen van Rensburg (Gr. 11) – 256 punte | 3de plek Graad 11
  • Leané Olivier (Gr. 10) – 261 punte | 2de plek Graad 10 | 3de plek Hoërskool Meisies
  • Leanu de Munnik-Labuschagne (Gr. 10) – 259 punte | 3de plek Graad 10 | 3de plek Hoërskool Seuns
  • Aiden Wardeck (Gr. 8) – 217 punte
  • Cobus Fourie (Gr. 8) – 242 punte

Baie geluk aan al die leerders met hierdie puik prestasies. Julle harde werk en deursettingsvermoë maak Hoërskool Trio ongelooflik trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article