Netbaltoernooi – Laerskool Stulting, Humansdorp het aan verskeie wedstryde deelgeneem tydens ‘n netbaltoernooi.

Die o/13A Span se uitslae tydens die netbaltoernooi was as volg:

  • Sundridge verloor 6-8
  • Altona wen 4-3
  • Mount Pleasant gelykop 2-2
  • Kabega verloor 2-4

o/12A Span se uitslae:

  • Wen McLachlan 7-1
  • Wen Paul Sauer 8-0
  • Wen Hankey 9-3
  • Wen Plettenberg 7-0

o/11A Span het uitstekend gespeel tydens die netbaltoernooi en hulle uitslae was as volg:

  • Pellsrus: wen 5-1
  • Lorraine: wen 2-1
  • Herbert Hurd: wen 8-0
  • Dr Viljoen: wen 13-1
  • Newton Park: wen 7-5 (Semi-Finaal)
  • Charlo: verloor 2-4 (Finaal)

Uitslae van o/11B Span

  • Verloor Plettenberg 5-3
  • Verloor Handhaaf 2-0
  • Verloor Paul Sauer 10-0
  • Wen McLachlan 1-0

Die o/10A Span se netbaltoernooi teen verskillende skole was as volg:

  • Wen Plettenberg 6-3
  • Verloor Mclachlan 8-3
  • Verloor Paul Sauer 7-5

Die o/10B Span het die uitslag ongelukkig getref en nie een wedstryd gewen nie.

  • Verloor Plettenberg 11-1
  • Verloor mclahlan 10-1
  • Verloor Paul Sauer 9-1

o/9A Span se uitslae was as volg:

  • Wen Handhaaf 12-0
  • Verloor Mclachlan 3-2

o/9B Span verloor net die uitslae as volg:

  • Verloor Mclachlan o/10 span 8-0
  • Verloor Mclachlan 2-0

Die o/11A span het tweede geëindig in die netbaltoernooi.

Simoné was gekroon as die doelspeler van die netbaltoernooi.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article