Die tyd is hier! Bergsig Akademie, Rustenburg, deel met groot opgewondenheid die aanstelling van ons Hoofleiers en Ondervoorsitters vir 2026/2027. Hierdie jong leiers staan gereed om met toewyding, karakter en entoesiasme die skoolgemeenskap te dien.
Ons wens elkeen sterkte toe met hierdie nuwe avontuur – mag julle die pad vorentoe met trots en vasberadenheid stap.
Hoofleiers 2026/2027
- Voorsitter – Hoofseun: Keanu Kaljee
- Voorsitter – Hoofdogter: Caitlin Mitchley
Sport Ondervoorsitters
- Kopano Modise
- Simphiwe Nocuze
Sosiaal Ondervoorsitters
- Anthonie Grové
- Vivian Chaibva
Kultuur Ondervoorsitters
- Sonica Weise
- Sebastian Oelofse

Mag hierdie span jong leiers met moed en visie leiding neem en ’n nalatenskap van diens en samehorigheid by Bergsig Akademie vestig.
https://www.bergsigacademy.net/
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.