ATKV-Redenaars. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg,  Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die ATKV-redenaars. 

Hulle sal nou op 23 Mei in Bethlehem weer deelneem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article