SA Cup-Gimnastiekkompetisie - Hoërskool Fichardtpark
SA Cup-Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Fichardtpark

SA Cup-Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Fichardtpark


SA Cup-Gimnastiekkompetisie. Klarise Ribeiro, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die SA Cup-Gimnastiekkompetisie deelgeneem. Slegs die top 16 gimnaste in Suid-Afrika – van alle ouderdomme wat op ‘n spesifieke vlak meeding – word na hierdie prestige kompetisie genooi.

Klarise het tydens die kompetisie uitstekend gevaar en is as die algehele wenner van die vlak 9 Dubbel-Mini-afdeling aangewys.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article