ATKV Redenaars - Hoërskool Goudveld presteer
ATKV Redenaars – Hoërskool Goudveld presteer

ATKV Redenaars – Hoërskool Goudveld presteer


ATKV Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na die finale rondte.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article