Netbal semi-finaal 2025 - Laerskool Truida Kestell
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell


Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025.

Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C en o.13C.

Uitslae van die semi-finaal:

  • 10A verloor 5-4
  • 10B wen 6-2
  • 10C wen 4-2
  • 11A wen 31-5
  • 11B verloor 7-8
  • 11C reeds deur na finaal
  • 12A wen 16-12
  • 12B verloor 10-8
  • 12C reeds deur na finaal
  • 13A wen 34-9
  • 13B wen 15-7
  • 13C reeds deur na finaal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article