Bloemfontein Laerskole Netbal - Laerskool Truida Kestell
Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell

Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell


Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein.

The tournament not only enforced team spirit and unity but also helped to finalise the teams and positions of the players.

Uitslae behaal:

0/10 Spanne

  • Truida Kestell wen Laerskool Goudkop 2-1
  • Verloor teen Trio Laerskool 0-1
  • Wen Willem Postma 3-2
  • Verloor teen Primêre Skool Jim Fouche 2-6
  • Wen Eureka 4-1
  • Verloor teen Primêre Meisieskool Oranje 2-6
  • Verloor teen Bloemfontein Laerskool 1-9
  • Verloor teen Brandwag 3-5
  • Wen De Aar 1-0
  • Gelykop teen Tjokkies 2-2
  • Gelykop teen Pres Brand 3-3
  • Verloor teen Fichardtpark Primêr 2-4
  • Wen teen Reitz 4-2
  • Gelykop teen Lichtenburg 3-3
  • Gelykop teen Prieska 1-1

0/11 Spanne

  • Wen Pres Brand 7-1
  • Verloor teen Fichardtpark Primêr 1-2
  • Wen Laerskool Eureka 5-0
  • Wen teen De Aar 4-1
  • Wen Oranje 9-2
  • Wen Brandwag 7-3
  • Wen Goudkop 3-0
  • Gelykop teen Trio 2-2
  • Verloor teen Onze Rus 4-6
  • Wen Laerskool Bloemfontein 6-3
  • Wen Fichies 0.12C 9-1
  • Wen Eureka 8-0
  • Wen Tjokkies 4-1

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article