AJ Sportweek Netbal - Hoërskool Punt presteer
AJ Sportweek Netbal – Hoërskool Punt presteer

AJ Sportweek Netbal – Hoërskool Punt presteer


AJ Sportweek Netbal. Hoërskool Punt, Mosselbaai, se o.15A netbalspan het met hul ongelooflike oorwinnings tot dusver hul plek in die semi-finale verdien.

Prestasies behaal:

  • Punt teen Noord-Kaap A – wen 26-17
  • Punt teen Despatch A – wen 21-13
  • Punt teen Oakhill A – wen 36-3
  • Punt teen Outeniqua C – wen 25-12

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article