Affies Prestige netbaltoernooi - Hoërskool Jim Fouché
Affies Prestige netbaltoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Affies Prestige netbaltoernooi – Hoërskool Jim Fouché


Affies Prestige netbaltoernooi. Foto: Tydens die Affies netbaltoernooi is Retha aangewys as die beste o/15 verdedigende speler van die toernooi.

Vyf netbalspanne van Hoërskool Jim Fouché, van o/14 tot o/18, het aan die Affies Prestige netbaltoernooi deelgeneem. Hier het elk van die vyf spanne 9 tot 10 wedstryde gespeel. Hierdie spanne het bewys dat daar ‘n belowende netbalseisoen voorlê.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article