Affies Prestige Netbaltoernooi - Hoërskool Fichardtpark
Affies Prestige Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark

Affies Prestige Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark


Affies Prestige Netbaltoernooi – Fichies se harte klop vol trots vir hul netbalspelers, afrigters en skeidsregters wat met ongelooflike toewyding en passie die afgelope drie dae aan die Affies Prestige Netbaltoernooi in Pretoria deelgeneem het.

Die uitslae (18 skole per ouderdomsgroep) wys dat ons span nie net meeding nie, maar ook karakter en deursettingsvermoë toon:

  • o.14A – 8ste
  • o.15A – 5de
  • o.16A – 8ste
  • o.17A – 18de
  • o.18A – 11de
SANESA NC Q1-kompetisie - Welkom Gimnasium

👏 Baie geluk aan elke speler en afrigter! Julle harde werk, spanwerk en vasbyt maak ons ongelooflik trots.

Ons bou aan iets besonders… en die beste lê nog voor!”

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article