
-
Hoërskool Fichardtpark: Leerderraad 2027 Ingehuldig
Hoërskool Fichardtpark vier die inhuldiging van die Leerderraad 2027 – ’n nuwe span leiers wat die skool se leuse van GLO, WERK en DIEN gaan uitleef.
-
Nuwe hoofleiers 2026/2027 – Jan van Riebeeck stel bekend
Hoërskool Jan van Riebeeck kondig met trots sy hoofleiers 2026/2027 aan – jong leiers wat met visie en verantwoordelikheid die toekoms vorm.
-
Hoërskool Fichardtpark VRL 2027 gr 10 en gr 11 aangekondig
Hoërskool Fichardtpark VRL 2027 gr 10 en gr 11 is aangekondig. 𝗚𝗥𝗔𝗔𝗗 𝟭𝟬 𝗩𝗥𝗟 𝟮𝟬𝟮𝟳 Baie geluk aan die leerders wat as die Gr 10-VRL vir 2027 verkies is: 𝗗𝗢𝗚𝗧𝗘𝗥𝗦 […]
-
Susterpaar maak geskiedenis by Oranje
Jana van Jaarsveld, nuutverkose onderhoofmeisie van Hoër Meisieskool Oranje, volg in haar suster Danielle se voetspore van 2025. Dit is slegs die vyfde keer sedert 1981 dat twee susters die titel van onderhoofmeisie beklee – ’n tradisie wat die Van…
-
Gimmies se Bosluise en Giftige Ganse wys krag op die krieketveld
Bosluise en Giftige Ganse behaal oorwinnings met sterk vertonings – Gimmie-krieket gaan oor groei, ervaring en trots op die veld.
-
Geografiese Inligtingstelsels – Hoërskool Eldoraigne verken GIS
Graad 9‑leerders van Hoërskool Eldograine het vanoggend die wêreld van GIS ontdek saam met Nicolene Fourie van die WNNR – ’n inspirerende sessie wat die loopbaanmoontlikhede van Geografie beklemtoon.
-
Oranje gereed vir 21ste ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi
Die 21ste ITEC Pietie Coetzee Hokkietoernooi skop op 28 Augustus af – ’n naweek vol topklasse hokkie, spangees en Oranje‑trots wag!
-
Rustie-krieket o.14A skitter in NW T20-liga afskop
Rustie o.14A-krieketspan begin NW T20-liga met ’n oorwinning van 89 lopies. Jooste en Oelofse se 150-vennootskap steel die skou
-
Vrystaat Farmskills – Goudveld Hoërskool pak kompetisie aan
Goudveld Hoërskool se leerders wys hul vaardighede van 27–29 Augustus by die Vrystaat Farmskills in Kroonstad. Sterkte aan die leerders in alle afdelings!
-
Hoërskool Outeniqua: VRL ’n nuwe era van leierskap 2027
Hoërskool Outeniqua kondig met trots die nuwe VRL aan – ’n span jong Kwaggas wat met integriteit, respek en diensbaarheid die skool se waardes gaan uitleef.













