
-
Griffons Akademie Rugbyspan – Griffons Akademie Rugbyspan
Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie. […]
-
Griffons Akademie Rugbyspan – Welkom Gimnasium
Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie. […]
-
WP Grant Khomo – Hoër Landbouskool Boland
WP Grant Khomo. Twee rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland, Juan Visagie (WP Grant Khomo) en Jaeger Coetzee (WP Grant Khomo XV), sal die WP verteenwoordig by die Grant Khomo week. […]
-
Blue Bulls Rugby – Midstream College
Blue Bulle Rugby. Six rugby players of Midstream College, Gauteng, were selected to represent various Blue Bulls Rugby teams during the holidays. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.midstreamcollege.co.za/ Photo supplied
-
Vrystaat Skole Rugbyspanne – Hoërskool Ficksburg
Vrystaat Skole Rugbyspanne. Hoërskool Ficksburg rugbyspelers is in verskeie Vrystaat Skole Rugbyspanne opgeneem. Oos-Vrystaat Rugby: Ses spelers verteenwoordig die Oos-Vrystaat by hierdie jaar se VKB-rugbyweek. Mnr Venter is die afrigter […]
-
Griffons Rugby – Hoërskool Trio
Griffons Rugby. Die agt o.17 rugbyspelers van Hoërskool Trio wat ingesluit is in die Griffons rugby spelers van speel vandag teen WCNS Disas, te Reitz. Die Trio-spelers is: Die afrigter […]
-
o/13 Cravenweek 2024 -Laerskool Stulting
o/13 Cravenweek 2024 – Twee leerders van Stulting Hoërskool, Humansdorp, is gekies vir die o/13 Cravenweek 2024 span. Die twee spelers wat gekies is, is Evan Bokelmann en Alex-Zander Botha. […]
-
WPNS XV o.16 Rugby – Hoërskool Parel Vallei
WPNS XV o.16 Rugby. Tien rugbyspelers van Hoërskool Parel Vallei, Somerset Wes, neem as deel van WPNS XV o.16 Rugby in Frankfort deel aan die VKB-week. Die afrigters, Shaun Prins […]
-
Vrystaat Provinsiale Skole Rugbyspelers – Landboudal Boere
Vrystaat Provinsiale Skole Rugbyspelers. Landboudal Boere, Jacobsdal, het vanjaar sewentien Vrystaat Provinsiale Skole rugbyspelers wat aan verskeie spanne gaan deelneem. O.16 Grant Khomo XV O.17 Vrystaatspan O.19 Vrystaat Arende Meer […]
-
JF Rugby – Hoërskool Jim Fouché
JF Rugby. Agt rugbyspelers van Hoërskool JIm Fouché het tydens ‘n spoggeleentheid hul provinsiale klere ontvang om aan verskeie rugbytoernooie in die vakansie deel te neem. O.17-Rhino week O.17 Arende […]
-
Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Kiewiete Rugbyspanne. SPS is super trots op die veertien seuns wat ingesluit is in die Vrystaat Kiewiete spanne: o.19Vrystaat Kiewiete, o.19 Vrystaat Kiewiete XV en die o.16 Vrystaat Kiewiete […]
-
Provinsiale Rugby-afrigters – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Rugby-afrigters. Drie rugby-afrigters van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein wat betrokke is by Vrystaat Hoërskole spanne is verkies as Provinsiale Rugby-afrigters. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf














You must be logged in to post a comment.