
-
O.19A Griffonsliga wenners 2024 – BVHS
O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28 […]
-
Skrumtegnieke deur Carlü Sadie – Laerskool De Tyger
Skrumtegnieke aangeleer. Skrumtegnieke deur Carlü Sadie is aan die o.13-rugbyspelers van Laerskool De Tyger onderrig. Carlü speel tans vir die rugbyklub Bordeaux in Frankryk. Hy het ook voorheen vir die […]
-
Errie rugby – Neem voortou by Noordvaal-uitspele
Errie rugby – Op Saterdag 20 Julie het die Erries se o.14A- en o.16A-spanne, asook die Hoërskool Ermelo TWK Eerste rugbyspan, te staan gekom teen onderskeie skole in die Noordvaal […]
-
Blou Bulle Stadsbekerfinaal – Hoërskool Die Wilgers
Blou Bulle Stadsbekerfinaal. Hoërskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024! Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al […]
-
NAPSO (Namibiese Privaatskole) – Hoërskool Fichardtpark
NAPSO (Namibiese Privaatskole). Hoërskool Fichardtpark was bevoorreg om die NAPSO (Namibiese Privaatskole) Toerspanne gister, Dinsdag 9 Julie, te ontvang en ook ‘n paar vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel. Meer […]
-
SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024
SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their […]
-
Boland o.18 Akademieweek – Hoërskool Overberg
Boland o.18 Akademieweek. Vier rugbyspelers van Hoërskool Overberg, Caledon, James Badenhorst, Pieter du Toit, Morné Wessels en Lorenzo Kroutz verteenwoordig die Boland by die o.18 Akademieweek. Die Nasionale jeugweek het […]
-
Cravenweek 2024 – Grey Kollege
Cravenweek 2024. Grey Kollege leerder, Alzeadon Felix, is as speler van die toernooi by die Cravenweek 2024 aangewys. Knapgedaan, Felix! Die Vrystaat moes ongelukkig die knie buig in die finale […]
-
Cravenweek en Akademieweek Rugby – Hoërskool Fichardtpark
Cravenweek en Akademieweek Rugby. Vyf rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark verteenwoordig hul skool by Cravenweek en Akademieweek Rugby. Hoërskool Fichardtpark se eerstespan slot, Bukho Mlali, draf môre, 25 Junie, vir die […]
-
Rugby Bokkieweek – Orania CVO Skool
Rugby Bokkieweek. Orania CVO Skool se kookwater o/14-rugbyspelers is gereed vir die Rugby Bokkieweek wat vandag, 24 Junie, in Kroonstad begin. Sewe van die skool se leerders is in die […]
-
Grant Khomo o.16A – Hoërskool Witteberg
Grant Khomo o.16A. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg, Cobus Labuschagne, Buks Davel, en Mila Oerson was deel van die o.16A Griffons span wat aan die Grant Khomo week deelgeneem het. […]
-
Craven Week Rugby – Grey Kollege Primêr
Craven Week Rugby. Grey Kollege Primêr se o.13 spelers het weereens uitgeblink tydeens die o.13 Craven Week Rugby wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s verskaf














You must be logged in to post a comment.