
-
Blou Bulle Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers presteer
Blou Bulle Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se rugbyspanne is in aantog om hulle Blou Bulle Stadsbeker Afdeling 3-kampioenetitels te verdedig. Die eerstespan wil dit 4 in ‘n ry […]
-
Classic Clashes 2024 – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimmies
Classic Clashes 2024. Die Classic Clashes tussen Hoërskool Goudveld en Welkom Gimnasium het Saterdag, 18 Mei plaasgevind. Uitslae behaal, 1ste spanne: Seuns Hokkie – Gouties wen 3-1 Rugby – Gimmies […]
-
Griffons Rugbyspanne – Hoërskool Witteberg
Griffons Rugbyspanne. Hoërskool Witteberg is baie trots op hul twaalf rugbyspelers wat skitter in die Griffons Rugbyspanne. Hierdie 12 manne verdien hul plek in die onderskeie griffons spanne. Spanne en […]
-
Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer
Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie […]
-
Upington Sportdag – Hoërskool Kalahari presteer
Upington Sportdag. Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die afgelope naweek aan Hoërskool Upington sportdag deelgeneem. Rugby, netbal en hokkie is deur die loop van die naweek gespeel. Hoërskool Kalari se spanne […]
-
Wintersport – Hoërskool Ermelo winterseisoen skop af
Wintersport. Op Saterdag, 24 Februarie, het die Erries se wintersporte hulle eerste vriendskaplike wedstyde gespeel te Hoërskool Brandwag. Dit het netbal, hokkie en rugby ingesluit. Die netbal se uitslae: Dogtershokkie […]
-
Laerskole rugby – Grey Kollege Primêr teen Kruinsig
Laerskole rugby. Ses van Grey Kollege Primêr se rugbyspanne het Laerskool Kruinsig se spanne aangedurf. Die Grey-manne het uitstekende rugby gespeel en al die spanne het hul wedstryde gewen. Die […]
-
Cricket and Soccer – Treverton College students excel
Cricket and Soccer. Treverton College, Mooi River, congratulate their College students who have been excelling on the Cricket pitch and Soccer fields. The college is incredibly proud of all the […]
-
7s Rugby Festival – Hosted by Sutherland High School
7s Rugby Festival. On 2 and 3 September, Sutherland High School, Centurion, hosted a 7s Rugby Festival. While Sutherland’s teams did not do so well as the school hoped, the […]
-
Bredasdorp Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Boland presteer
Bredasdorp Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Boland van die Paarl, het die afgelope naweek aan die Bredasdorp Sewes Rugby toernooi deelgeneem. Boland Landbou se O.15 en O.17 sewes spanne het baie […]
-
Trio Blitz Sewes – Hoërskool Witteberg eindig vierde
Trio Blitz Sewes. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se O.17 Sewes rugbyspan het Saterdag, 3 September aan die TRIO Blitz van Kroonstad se sewes toernooi deelgeneem. Saterdag se uitslae was as […]
-
Interskole Rugby 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale vs Boland Landbou
Interskole Rugby 2022. Die volgende rugby uitslae tydens die interskole Rugby 2022 byeenkoms tussen die twee landbou skole Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoër Landbouskool Boland in die Paarl. […]














You must be logged in to post a comment.