Nuus
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Oos-Kaapse Jeugkoor sing sy pad na wêreldverhoog by Summa Cum Laude-fees
Die Oos-Kaapse Jeugkoor vertrek Vrydag vir ’n besondere internasionale uitdaging tydens die Summa Cum Laude on Tour-fees in Sun City.
-
Rugbyspelers van Otto du Plessis haal toerspan na Italië
‘n Droom om in die buiteland te gaan rugby speel wink vir Keano Niemand, agtsteman en kaptein van Hoërskool Otto du Plessis se eerstespan.
-
Charl bring nóg ‘n SA snoeker-titel huis toe
Charl Jonck het in die Kaap sy soveelste nasionale titel gewen toe hy Faaris Khan in die finaal van die SA Classic met 5-1 geklop het.
-
Boksvrou wil Nelson Mandelabaai op wêreldkaart sit
Afrigter Vicky Phillips sien uit daarna dat boksgeskiedenis Saterdag gemaak word wanneer die eerste toernooi nóg in Newtonpark beslis word.
-
‘Dream of Anne Frank’: Kragtige toneelstuk dra boodskap van hoop
Die Hoërskool Theodor Herzl maak gereed om die ‘Dreams of Anne Frank’ toneelstuk vanaf 22 Maart aan te bied.
-
Baai se Stefan het SA stoei aan die praat
Stefan Roberts (15), ’n lid van die Algoapark-Stoeiklub is gekies om van 27 April tot 2 Mei aan die Afrika-kampioenskappe deel te neem.
-
Produksie bring pure komiese wanorde na die Baai
Teaterliefhebbers, maak julle gereed vir ‘n aand (of middag) van skaterlag wanneer “See How They Run!” op die planke verskyn.
-
‘n Brief aan my liewe vriendin, Veronica Fourie
Ellen Hancke, mede-verslaggewer en vriending van Veronica Fourie vir meer as drie dekades het hierdie brief vir Veronica geskry met haar afsterwe. Veronica, ‘n oud-SABC verslaggewer en Kouga Express korrespondent,…










