Nuus
-
Bejaarde man deur ses aanvallers by stoorplek in Humansdorp aangeval
‘n Bejaarde inwoner van die omgewing, rig ‘n waarskuwing aan die publiek, teen die gebruik om alleen na stoorplekke te gaan.
-
AfriForum lei instrukteurs in die Oos-Kaap op
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope twee weke verskeie veiligheidskursusse vir buurtwaglede oor die Oos-Kaap heen aangebied.
-
Omstrede ‘rassistiese’ video: Talle pleidooie vir vinnige optrede
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae…
-
Liggaam van jongman op plaas buite Kroonstad gevind
Die polisie in Kroonstad vind jongman in ‘n graf op plaas
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…





