‘n Bakleiery in Dreydenstraat in Hillcrest, Wellington, het op 20 September tragies geëindig toe ‘n man (63) na bewering, vermoor is.
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig…
‘n Vermeende rower wat saam met drie ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die…
‘n Polisievrou moes Donderdagaand (18 September) na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die…
Die borgtogaansoek van die 55-jarige Franschhoeker wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot 2 Oktober uitgestel. Paarl Post het betroubaar verneem dat die staatsaanklaer wat die saak…
‘n Wellingtonse man, sy vyfjarige seuntjie en sy skoonma is ongedeerd nadat hulle Maandagaand (15 September) deur twee mans, van wie een glo gewapen was, by ‘n spazawinkel naby hul…
Die familie van ‘n 24-jarige veroordeelde misdadiger, wat die afgelope Dinsdag (9 September) by die Allandale-gevangenis in die Paarl ontsnap en toe later sy eie lewe by ‘n woning in Paarl-Oos…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
“Ek is ‘n man. Ek het behoeftes. Dit was ‘n oomblik van swakheid en sy het haarself beskikbaar gestel.” Dít was Maandag (8 September) die getuienis van ‘n 55-jarige Franschhoekse…
Die familie van ‘n 47-jarige vrou van Saron sukkel om tot verhaal te kom oor haar tragiese heengaan nadat sy die afgelope Sondag (24 Augustus) in ‘n vermeende tref-en-trap ongeluk…