Regslui kan nie nou al beslis oor die oordrag van die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse hooggeregshof nie. Dít is onlangs deur adv.…
Renier Prins is op 12 Julie in Neil Mosesstraat, Paarl-Oos, doodgesteek. Twee broers is in hegtenis geneem ná ’n stryery oor beweerde diefstal.
Die familie van die vermoorde Geoffrey Fredericks, wat Dinsdag (1 Julie) sy 33ste verjaarsdag sou vier, sê hulle is verheug dat die moordsaak uiteindelik na ‘n kant toe kom nadat daar…
‘n Transitorooftog by die Engen-vulstasie die afgelope Dinsdag (17 Junie) waartydens twee transito-wagte gewond is, het skokgolwe oor die Drakenstein-vallei gestuur, met sommige inwoners wat dit as ‘n ‘ongewone misdaad’…
‘n 27-jarige pa van Weltevrede in Wellington het in ‘n skokkende voorval skuld beken op 646 kindermishandeling aanklagte teen hom.
Christo Isaacs (31), die man wat aangekla word van die moord op ‘n Paarlse pa van drie, Geoffrey Fredericks (32), sal na verwagting op 1 Julie in die moordsaak pleit…
Die uitspraak van die interne tugverhoor ondermyn demokrasie, sê Cameron oor vrygespreekte lyfwagte van Mashatile.
‘n Polisiebeampte van die Paarl-Oos- polisiekantoor (vermoedelik ‘n adjudant-offisier) is op 27 Maart weens beweerde verkragting in hegtenis geneem. Die polisiebeampte het na bewering twee aangehoudenes in die Paarl-Oos-polisieselle verkrag.…
Die Wynland-distrik ervaar ‘n beduidende toename in hoogs georganiseerde misdaad wat nie net gemeenskappe teister nie, maar ook sakelui benadeel. Die bekamping daarvan verg goeie samewerking tussen die polisie en…