Drie mans is in Paarl gearresteer nadat ’n voertuig wat met brandstofdiefstal verbind word, deur veiligheidspanne opgespoor en voorgekeer is.
Twee mans staan tereg op vier verkragtingsklagtes nadat die staat bykomende aanklagte tydens ’n stampvol hofverskyning in Wellington bygevoeg het.
Moordsaak teen oud-speurder Wayne Wantza weer uitgestel tot 18 Mei terwyl hof steeds wag op uitstaande Valkenberg psigiatriese verslag.
PAARL – ’n Skokgolf het Donderdagoggend (26 Maart) deur die Paarl getrek toe ’n 57-jarige vrou na bewering wreed in ’n woning in Pleinstraat in Lemoenkloof vermoor is en met…
’n Man is helder oordag in Paarl dood ná ’n steekvoorval. Die polisie ondersoek die moord en geen arrestasies is gemaak nie.
Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n reeks rooftogte by drie spaza-winkels in Langerug in Franschhoek in die Wes-Kaap.
Twis oor gesteelde selfoon lei tot dodelike steekvoorval in Wellington; man in oop veld dood aangetref en ‘n moordsaak word ondersoek.
Veiligheidswag helder oordag in Franschhoek gesteek; een verdagte in hegtenis, polisie ondersoek saak van aanranding.
WELLINGTON – Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Wellington het sy skok en kommer uitgespreek nadat ‘n jong volwasse man glo ‘n dragtige hond verkrag het en die hond enkele dae later dood…
“Ons wou net hê die polisie moes hom laai en hospitaal toe neem vir ‘n kalmeerinspuiting. Toe skiet hulle hom in sy rug . . .” Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa…