Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit in die…
Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.
Christo Isaacs, die man wat aangekla word van die steekmoord op ‘n Paarlse pa van drie kinders by ‘n plaaslike kroeg in Augustus verlede jaar, se prokureur het Dinsdag (4…
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van…
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof…
Donderdagaand is ’n kothuis op Dieu Donné in Franschhoek geteiken deur twee tot drie verdagtes. Dit is die derde inbraak in Uitkykstraat vanjaar; die gas is ongedeerd.
Daar is geen rede vir die hof om sy borgtogaansoek teen te staan nie aangesien hy geensins ‘n bedreiging vir die gemeenskap is soos wat die staat in sy saak…
Ses verdagtes, waaronder veediewe en kabeldiewe, is die afgelope naweek in Wellington deur Bolkvest Sekuriteit vasgetrek.
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.