Drie van die vier mans wat verlede week die Pep Stores in Wellington se Hoofstraat beroof het, se saak is tot 6 Oktober uitgestel wanneer die trio na verwagting om…
Inwoners van die Paarlse middedorp is Saterdagoggend vroeg uit hul slaap geruk toe skote naby Rembrandt Mall geklap is. ’n Man is in die skouer geskiet; twee verdagtes is in…
Inwoners het Saterdagoggend wakker geskrik toe verskeie skote in Lady Greystraat, Paarl, afgegaan het. ’n Man is gewond, twee verdagtes gearresteer en ’n saak van poging tot moord word ondersoek.
Wayne Wantza (42) het weer in die Wellington-landdroshof verskyn ná die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is en Elzaan Gallant ernstig gewond is. Die saak isuitgestel tot 6 November.
‘n Bakleiery in Dreydenstraat in Hillcrest, Wellington, het op 20 September tragies geëindig toe ‘n man (63) na bewering, vermoor is.
Drie van die vier mans wat Maandag (22 September) die Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, sal Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Paarl Post het Maandag berig…
‘n Vermeende rower wat saam met drie ander ‘n Pep Stores-winkel in Wellington se Hoofstraat beroof het, is Maandag (22 September) deur die polisie doodgeskiet. ‘n Ooggetuie het op die…
‘n Polisievrou moes Donderdagaand (18 September) na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die…
Die borgtogaansoek van die 55-jarige Franschhoeker wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot 2 Oktober uitgestel. Paarl Post het betroubaar verneem dat die staatsaanklaer wat die saak…
‘n Wellingtonse man, sy vyfjarige seuntjie en sy skoonma is ongedeerd nadat hulle Maandagaand (15 September) deur twee mans, van wie een glo gewapen was, by ‘n spazawinkel naby hul…