Swaar reën en sterk winde in die Wes-Kaap het ernstige skade, padsluitings en kragonderbrekings in verskeie munisipaliteite veroorsaak.
Nuwe verwikkelinge het aan die lig gekom rakende die beplande Upper Bosman Estate-ontwikkeling in Hoog-en-Droog in die Paarl, nadat ‘n verteenwoordiger van die projek op 13 Maart in die Drakenstein-munisipaliteit (DM)…
‘n Mega-infrastruktuurprojek van R1,4 miljard is tans volspoed in die Drakenstein-vallei aan die gang, waar die munisipaliteit die grootste opgradering van sy riool- en afvalwaterstelsel nóg doen. Dit sluit in…
Die toekoms van die Ou Meulteater in die Paarl hang steeds in die weegskaal, terwyl die Drakenstein-munisipaliteit (DM) voortgaan met onderhoudswerk en die proses om ‘n nuwe huurder aan te…
‘n Groep inwoners van die plaas Fraaigelegen naby die R301-Wemmershoekpad in die Paarl het Dinsdag (20 Januarie) buite die Paarl-landdros-hof, waar die saak om hulle by wyse van ‘n uitsettingsbevel…
Die Drakenstein-munisipaliteit het sy top matrikulante vir hul prestasies vereer en indrukwekkende resultate uitgelig tydens ‘n onlangse seremonie aangemoedig.
PAARL – ‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas naby die Wemmershoekpad in die Paarl te trek.…
Inwoners van die Paarl en Wellington het onaangename reuke en rook ervaar van ‘n brand by die Wellington-afvalwaterbehandelingsaanleg, wat nou geblus is.
PAARL – Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het verlede week op ‘n raadsvergadering onthul hy beplan om altesaam 56 poste te sny, wat die munisipaliteit R19,3 miljoen gaan bespaar. Volgens die munisipaliteit se…
Die Drakenstein-munisipaliteit het inwoners in aanloop tot die feestyd en warmer somerseisoen daaraan herinner dat swem in die Bergrivier nie aangemoedig word nie en op eie risiko geskied. Dit volg…