Nuus
-
Lego-modelle van geboue by Grey onder die hamer
Replikas van ikoniese geboue op die terrein van Grey-kollege is met Lego gebou en gaan op ‘n Manne-aand by die skool opgeveil word.
-
Joshlin se ontvoerders se appèlaansoek misluk
KAAPSTAD – Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn het hul stryd om verlof tot appél teen hulle skuldigbevinding en lewenslange tronkstraf verloor. Dit het gister en vandag (12-13…
-
Speurder laat vaar sy borgtogaansoek ná Wellington-skietery
Wayne Wantza (42) het gister sy borgtogaansoek in die Wellington-landdroshof laat vaar ná ’n noodlottige skietvoorval. Die staat oorweeg ’n pleitooreenkoms terwyl ondersoekverslae, insluitend ballistiese toetse, nog uitstaande is.
-
Geen ‘rus in vrede’ by Kuilsrivier-begraafplaas
‘n Ontstoke inwoner van Kuilsrivier het ernstige klagtes aan die lig gebring oor die toestand van die plaaslike begraafplaas, wat sy beskryf as “erger as ‘n varkhok”.
-
JOSHLIN SMITH: Appèlsaak sleep voort
KAAPSTAD – Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas…
-
KykNET-dokumentêr ontbloot slenters en hul fyn bedrieg metodes
‘n Nuwe aflewering van die gewilde reeks Onthul ondersoek hoe charismatiese bedriëers jaarliks miljarde rande van Suid-Afrikaners steel. Meer as R3 miljard het in 2023 alleen deur die vingers van…
-
Oakdale-inwoners keelvol vir prostitute wat motoriste uitlok, wydsbeen op sypaadjies sit
Inwoners van Oakdale, Bellville is keelvol van prostitute wat bedags en snags bedrywig is, hul veiligheid en eiendom bedreig en die impak wat prostitusie op kinders van omliggende skole het.
-
Regter Yvonne Mokgoro-boedel: Lewensmaat erf nou net voertuig
Die lewensmaat van wyle regter Yvonne Mokgoro, wat van strafbare manslag aangekla is ná haar dood, se aansoek om haar laaste testament as ongeldig te verklaar, is afgekeur.
-
Historiese Welbedacht wynbekendstelling vier 150 jaar van Afrikaanse taalstryd
Die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument het Saterdag 10 Augustus ‘n besondere kulturele hoogtepunt beleef toe kultuur en kultivar op simboliese wyse paaie gekruis het tydens die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge…










