Nuus
-
De Koker-moord: Saak uitgestel
Die saak teen twee verdagtes wat verdink word van Pieter de Kock se dood, is tot 19 Februarie uitgestel.
-
Drie swaar gevonnis vir moord op Noord-Kaapse sakevrou
Die voorval het op 30 Junie 2020 gebeur, waar Redelinghuys in haar huis in ‘n beveiligde woonkompleks oorval, verwurg en in haar swembad gegooi is.
-
Ma van vier tot 10 jaar gevonnis oor verwaarlosing van kinders
Die hof het ‘n ma (34) van vier gevonnis tot 10 jaar effektiewe tronkstraf nadat sy skuldig gepleit het op aanklagte van kinderverwaarlosing en aanranding.
-
Staat voer aan man het sy lewensmaat vermoor, lyk seksueel geskend
Kammies word van aanranding met die doel om Louw ernstig te beseer, haar moord en haar verkragting, of alternatief, seksuele handelinge met ʼn lyk aangekla.
-
Bruin gesin van Wellington sê VSA-vlugtelingprogram nie net vir wit Afrikaners
‘n Bruin gesin van Wellington sê bewerings dat die Amerikaanse vlugtelingprogram uitsluitlik vir wit Afrikaners bedoel is, onwaar is.
-
Matthews effektief 30 jaar tronk toe gestuur ná moord op eks
Waarnemende regter Danie Olivier het bevind dat Alberto Linden Matthews (47) nie werklik berouvol is nie. Die vonnisoplegging was Donderdagoggend.
-
Jo Black sluit hom aan by HelpJag se span om honger te stuit
“Sy opregte liefde vir mense, sy geloofsgedrewe waardes en sy hart vir gemeenskappe sluit naatloos aan by dit waarvoor HelpJag staan.”
-
Nuwe residensiële ontwikkeling vir die Paarl beplan
Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.










