Nuus
-
Regstryd duur voort teen derde windturbine-aanleg in Saldanhabaai
Die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) kry dalk binnekort sy derde windturbine-aanleg nadat ‘n hof- uitspraak verlede week (9 September) in die guns van die ontwikkelaar, Vredenburg Windfarm, beslis is. Die…
-
Ses versorgers weer in Welkom-hof ná bejaarde glo met kleefband gemuilband is
Die saak teen die ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is vandag weer in die landdroshof in Welkom aangehoor. …
-
Kennis is mag: Oorwin onkunde oor demensie en Alzheimer se siekte
September is Wêreld Alzheimer-maand, met ‘n fokus op demensie-bewustheid. ‘n Trekkerprojek simboliseer hoop en moed, terwyl mense aangespoor word om vrae te vra.
-
Boere van oor die wêreld kom by Stellenbosch bymekaar vir die G20-Boeredialoog
Boere van oor die wêreld heen het vandeesweek by die fakulteit landbou- en bosbou-wetenskappe van die Universiteit Stellenbosch vir die G20-Boeredialoog byeengekom.
-
Plaasaanval skok Klapmuts-gemeenskap
’n Egpaar van Klapmuts is in hul huis oorval in wat as die eerste plaasaanval in 15 jaar in die gebied beskryf word. Die voorval het groot ontsteltenis veroorsaak.
-
Ou poskantoor: ‘Gryp in’!
Die vervalle Paarl-poskantoor het kritiek ontlok. Die Drakenstein-munisipaliteit evalueer optrede teen Prasa, wat belowe het om die gebou te ontruim.
-
Skrywers en aspirant-skrywers van Bloemfontein gaan trotse tradisie voortsit
Goeie nuus vir skrywers en aspirant-skrywers is dat die Bloemfontein-skrywersvereniging, wat in die verlede gewild was vir sy kompetisie, gaan herleef.
-
Beweerde liefdestwis: Skok en hartseer ná skeidsregter en vriendin se dood
‘n Tragedie het gisteraand (16 September) in De Doorns afgespeel nadat ‘n geliefde Boland-rugbyskeidsregter, Jannie Wildskut en sy vriendin kort voor middernag dood is in ‘n vermoedelike liefdestwis. Volgens kapt.…
-
Stiefpa’s aangekla ná beweerde verkragting in Somerset-Wes
Twee mans van Garden Village en Sir Lowry’s Pass is aangekla vir die verkragting van hul onderskeie stiefdogters in aparte voorvalle.
-
Nog ‘n man in Bloemfontein in sy huis aangeval
Kort ná die wrede moord van ‘n oud-weermaglid Albertus Opperman in sy huis in Pellissier, is nog ‘n man (58) Maandag in Wilgehof met ‘n panga aangeval en beroof.










