Nuus
-
Sanral sê Hugenote-tonnel kan tot 2 weke gesluit wees ná bus brand
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke…
-
WATCH: Storm Amy claims two lives in northern France as violent winds batter region
LILLE, France — Two people died and thousands lost power as Storm Amy swept across northern France on Saturday, bringing destructive winds of up to 131 kilometers per hour and prompting…
-
RUBRIEK: Waarheen is hierdie wêreld (óók ons land) op pad?
Dis hartseer om te sien hoedat verskeie lande in die wêreld gebuk gaan onder oorlogvoering. Die hartseerste daarvan is die feit dat onskuldige lewens daaronder moet ly – veral die…
-
Herrie ontstaan oor liedjie om Drakenstein te bemark
Die Drakenstein-munisipaliteit het bewerings deur die GOOD-party verwerp dat openbare fondse “gemors” is op sy nuwe munisipale liedjie en het vandees- week gesê dié liedjie se produksiekoste is ten volle…
-
Vrou verloor been na bakkie haar tref
Ten spyte van dokters se pogings om ‘n ma van Wellington se been te red, moes haar been ongelukkig verlede week geamputeer word. Die 43-jarige vrou, wat in hierdie stadium…
-
Hugenote-tonnel bly gesluit ná bus brand, dié is alternatiewe roetes
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het bevestig dat die R101 (Du Toitskloofpas) tydelik opgemaak is vir slegs ligte voertuie te midde van strukturele skade aan die Hugenote-tonnel nadat ‘n bus…
-
Hugenote-tonnel gesluit weens ‘strukturele skade’ ná bus in nagtelike ure brand
Die Hugenote-tonnel tussen die Paarl en Worcester is tot verdere kennisgewing gesluit nadat ‘n bus omstreeks 23:00 Vrydagaand (3 Oktober) binne die tonnel in vlamme verswelg is. Luidens ‘n verklaring…
-
Onsekerheid rondom poste bewys kommerwekkende gebreke in onderwysstelsel, sê Fedsas
“Onsekerheid heers weens onderwysamptenare se onvermoë om te voldoen aan, en in sommige gevalle blatante minagting van, statutêre prosesse.”










