Nuus
-
Ketels ‘gorrel en gons’ vir sopies propvol skop by jaarlikse Mampoerfees
Lede van die Mampoerkultuurstokersgilde sal omtrent 650 bottels in 34 klasse vir die jaarlikse Mampoerfees inskryf waar jenewer, whiskey, rum en brandewyn ook beoordeel word.
-
Ministers besoek Atlantis ná taxi-geweld
Die Wes-Kaapse Minister van Mobiliteit, Isaac Sileku, en die Wes-Kaapse Minister van Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het Woensdag 4 Maart ’n hoë-sigbaarheid-wetstoepassingsoperasie in Atlantis gelei.
-
Vlak 2-waterbeperkings in plek vir Stellenbosch as “voorsorgmaatreël”
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
-
Bek-en-klouseer: Groot beraad in Kaapstad, maar regering se afwesigheid wek kommer
Die wêreld en die subkontinent se mees gerespekteerde BKS-kenners was onder een dak om idees, kundigheid en wetenskap uit te ruil, maar die Departement van Landbou was nie daar nie.…
-
Vermeende skaapdiewe rand Lambertsbaai-boer aan tot in hospitaal
‘n Geliefde boer van Lambertsbaai is in ‘n kritieke toestand na ‘n Kaapse hospitaal gevlieg nadat hy ernstig aangerand is deur vermeende skaapdiewe.
-
Medelye stroom steeds in na botsing in Bottelaryweg matriekseun (18) eis
Medelye stroom steeds in op Facebook en ander sosiale media nadat ‘n 18-jarige skoolseun verlede naweek op slag dood is toe sy motorfiets in Brackenfell teen ‘n bakkie gebots het.
-
Duur kameratoerusting op Langebaan gesteel by KykNet-filmspan
Volgens gerugte is die kameratoerusting by ‘n filmspan wat glo aan ‘n episode van die gewilde kookprogram Masterchef werk se verblyfplek gesteel.
-
Seun kom op sy ma se lyk onder bed af toe hy na haar gaan soek
Die 64-jarige vrou is vermoedelik verwurg ná sy in haar huis oorval is, het die Worcester-polisie gesê. Daar was wurgmerke en bloed aan haar mond.










