Nuus
-
Henderson-verhoor: Selfoon-analis getuig oor drie selfoonnommers
‘n Selfoon-analis het getuig John Ross Henderson, moordverdagte, het drie selfoonnommers en twee handstukke gebruik.
-
Minstens 15 leerlinge beseer toe minibus in die Paarl omslaan
PAARL – Die Paarl-Oos-polisie sê hy ondersoek ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur nadat ‘n minibus-taxi wat skoliere vervoer, Maandag (17 November) in ‘n ongeluk op die Sonstraalpad betrokke was.…
-
Woutri hardloop vir hoop in ysige Antarktika
‘n Bloemfonteiner was die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat verlede week 50km in die Ultra Ice Ultramarathon in Antarktika voltooi het. Lees haar storie.
-
Eerste G20-leiersberaad in Afrika ‘n historiese geleentheid vir Suid-Afrika
Die eerste G20-leiersberaad in Afrika: Belangrike byeenkoms in Johannesburg met wêreldleiers en ekonomiese strategieë.
-
Witsand-gemeenskap ruk op oor beweerde verkragting van kind
ATLANTIS – Gemoedere het Vyrdag hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder…
-
Eerste ereburger in Bredasdorp gekroon
Hy is geliefd in sy gemeenskap en oor die Overberg heen en hy maak ‘n verskil oral waar hy gaan. Vir Dirk Jantjies van Bredasdorp was dit meer as net…
-
Stil dorpie buite Malmesbury nou oorlogsone weens bendegeweld
Kalbaskraal, die landelike dorpie duskant Malmesbury het verlede naweek in ‘n bloedbad ontaard soos bendelede glo vir die soveelste keer met vuurwapens onder mekaar losgebrand het. Inwoners meen geweld en…
-
Munisipaliteit sê waterbeperkings ‘voorkomend’ ingestel ná droë winter
Beide die Breedevallei en Langeberg-munisipaliteite het vandeesmaand vlak 1-waterbeperkings aangekondig ná ‘n droë winterseisoen.









