Nuus
-
Huldeblyke stroom in ná dood van Vrystaatse rugbylegende
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
Moordenaar-verkragter appelleer teen skuldigbevinding en vonnis
‘n Man wat in Februarie vanjaar in die hooggereghof in Kimberley skuldig bevind is van die verkragting en moord van ʼn 11-jarige meisie, wil appelleer.
-
Paarl-polisie arresteer swendelaars wat toeriste teiken
Vyf swendelaars wat toeriste teiken in Paarl is Saterdag met die hulp van die gemeenskap deur die polisie in hegtenis geneem.
-
Polisie lê beslag op nagemaakte goedere van sowat R1 miljoen in Weskus
Nagenoeg R1 miljoen rand se nagemaakte goedere is vandeesweek in die Weskus-polisiedistrik gekonfiskeer in gesamentlike operasies deur die polisie se provinsiale operasionelebevelsentrum, die provinsiale polisiespan vir nagemaakte en onwettige goedere,…
-
Fopdosser van Wellington finalis in nasionale skoonheidskompetisie
Die 28-jarige Carla Vontez van Wellington sê haar plek as een van vanjaar se Miss Drag South Africa-finaliste bring haar ‘n tree nader aan haar groter doel – om die…
-
Matthews skuldig bevind aan skietdood van sy gewese vrou
Alberto Matthews (47) is skuldig bevind dat hy sy gewese vrou, Mandy Bailey, in haar huis doodgeskiet het. Hy word volgende week gevonnis.
-
Wynland-distrik se geskorste munisipale bestuurder terug in sy pos
“Een van die bewerings was dat hy sy selfoontoelaag van R2 000 met R10 000 verhoog het. Hy sal al hierdie geld wat hy onregmatig bekom het, moet terugbetaal,” verduidelik die raadslid.
-
Pato 10: Beskuldigdes in Paternoster-bedrogsaak weer vlugtig in hof oor R300 miljoen
Die nege sakemanne en ‘n sakevrou word in die gesig gestaar deur aanklagte van bedrog van meer as R300 miljoen en die oortreding van die Maatskappywet.










