Nuus
-
Nederlandse toeriste aangeval op gasteplaas buite Swellendam
‘n Bejaarde Hollandse egpaar is Vrydagaand op ‘n gasteplaas in die Swellendam-omgewing deur booswigte aangeval. Dit is die tweede voorval in ‘n week se tyd.
-
Vermeende skaapdiewe wat boer aanval verskyn in hof
Die vermeende skaapdiewe wat ‘n Sandveld-boer aangeval en ernstig aangerand het het in die hof verskyn.
-
Uitspraak bring effe verligting vir kleinskaalse vissers
Die onlangse aankondiging deur Willie Aucamp, minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE), bring effense verligting vir kleinskaalse vissers.
-
Positiewe geval van bek-en-klouseer buite Malmesbury bevestig
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
-
Brand op Paarlberg suksesvol geblus
‘n Brand op Paarlberg is met die hulp van drie helikopters geblus te midde van ‘n hittegolf, wat die week uitgebreek het.
-
Hittegolf laat kraaie gaap in die weste terwyl hoendervel uitslaan in die ooste
‘n Hittegolf word vir die westelike en suidwestelike dele van die land voorspel, terwyl koeler temperature in die binneland en in die noordelike dele verwag word.
-
Bek-en-klouseer: Aanmeld van gevalle en aansoeke om gratis inenting kritiek
Tot dusver is reeds 43 431 beeste in die Vrystaat ingeënt as deel van die noodmaatreëls om die hoogs aansteeklike siekte te stuit.
-
Stakende werkers en unies verlam dienslewering in Mafube
Die onwettige optrede van stakende werkers en vakbonde in die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Cornelia, Frankfort, Tweeling, Villiers) wat nou al vir bykans ’n week dienslewering tot stilstand dwing, word ten sterkste…
-
Vrystaatse gemeenskap se groenteprojek skep inkomste
‘n Groenteprojek in Tseseng wat reeds genoeg lewer om ‘n ekstra inkomste vir ‘n gemeenskap te bring, is danksy goeie samwerking met ander organisasies.










