Nuus
-
Hermon-rugbyklub pleit vir hulp met probleme by sportveld
“Daar is byvoorbeeld nie ‘n besproeingstelsel nie. Ons moet self die veld natmaak met pype wat ons by plaasboere in die omgewing gekry het.”
-
As kol. Sanders dít moes sien! Video wys haglike toestand van KFC-kombuis
Wat kom eerste, die hoender of die rommel? ‘n Video, wat wys hoe vuil die kombuis van ‘n KFC-eetplek in Belhar vra nadat is, het soos ‘n virus versprei.
-
Man naby George aangekeer met kokaïen ter waarde van R3,6 miljoen
GEORGE – ’n 46-jarige man is Donderdag (4 Desember) op die N12 naby George in hegtenis geneem nadat lede van die polisie se provinsiale eenheid vir georganiseerde misdaad kokaïen met…
-
Opod begin ondersoek ná polisie ‘voortvlugtige’ skiet wat glo beampte met graaf aanval
PAARL – Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) sê hy het ‘n ondersoek begin nadat ‘n vermeende voortvlugtige Maandag 1 Desember deur polisielede verbonde aan die Mbekweni-polisiekantoor doodgeskiet is toe hy glo…
-
Planne glo op pad om Van der Stel-sportkodes betyds te skuif
Die Stellenbosch-sokkerklub se planne vir ‘n nuwe sportkompleks is omstrede, aangesien dit die klub sonder ‘n heenkome kan los.
-
Kinderverkragter van Velddrif lewenslank gevonnis vir dade
‘n Man van Velddrif, wat sy rol as volwassene misbruik het om twee kinders van 10 en 13 jaar oud te verkrag, is lewenslank tronkstraf opgelê en sy naam gaan…
-
Vrystaatse vroue kyk albei terug op hul lewenspad van 104 jaar
Tydens hierdie week vier twee 104-jarige vroue, Maria Boone en Bybie Fourie, hul verjaardag in Welkom. Beide vroue het ‘n unieke verbintenis met die geskiedenis van die stad; hulle het…
-
Dapper Jannei (12) se long is verwyder, maar die gees is ontembaar
‘n Dag voor haar ma se verjaardag, is Jannei Schler van Despatch se een long verwyder. Die operasie het ‘n nuwe fase vir die gesin ingelui.
-
VIDEO: Salvo klink op met opening van Blokhuis-museum
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het sy nuutste toevoeging geopen: ‘n Lewensgetroue replika van ‘n Britse blokhuis.










