Nuus
-
Bevestiging as leraar Wellingtonner se ‘grootste geestelike mylpaal’
Ds. Dewald Jacobs van Wellington het onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging as leraar by die VGK Sarepta in Kuilsrivier.
-
Twee moordenaars van bejaarde Glen-egpaar gevonnis
Die twee moordenaars van Christo en Christa Greef van Glen is in die Bloemfonteinse hooggeregshof swaar vonnisse opgelê.
-
Gewilde kletsrymer Junior King sterf in ongeluk op N1 in Vrystaat
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
-
Saak van bejaarde se mishandeling duur voort
Die aanklagte teen die beskuldigdes sluit in poging tot moord, aanranding met die opset om ernstige liggaamlike leed te veroorsaak, en ontvoering van ‘n 81-jarige vrou by ‘n verswakte-sorg-tehuis in…
-
Niemand nog vas vir raaiselagtige moord op Paarlse man (33)
Die polisie het gister (10 Desember) by navraag gesê die ondersoek na die raaiselagtige moord op die Paarlse man, Crenston Solomons (33), duur voort en geen verdagtes is nog in…
-
Cap Classique-pionier van Haute Cabrière sterf op 80
Achim von Arnim, ‘n pionier van Cap Classique en stigter van Haute Cabrière, is op 80-jarige ouderdom oorlede, omring deur sy gesin.
-
Maties trek ‘aanstootlike’ advertensie terug
Die Universiteit Stellenbosch het ‘n kontroversiële advertensie vir junior navorsingsinsternskappe wat slegs aan swart, bruin, Indiër of Chinese Suid-Afrikaners gerig was, teruggetrek na kritiek van die VF Plus. Die universiteit…
-
Vrae oor beendere op erf in Paternoster
WESKUS – Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat…
-
Borgtog vir man wat jare lank “seksueel op seuns jag maak” geweier
Jaco Roets (45) is ‘n derde keer sedert 2012 in hegtenis, in verband met aanklagte van seksuele misdrywe van dieselfde aard as voorheen. Hy is reeds in 2012 vir seksmisdrywe…










