Nuus
-
Jo Black sluit hom aan by HelpJag se span om honger te stuit
“Sy opregte liefde vir mense, sy geloofsgedrewe waardes en sy hart vir gemeenskappe sluit naatloos aan by dit waarvoor HelpJag staan.”
-
Nuwe residensiële ontwikkeling vir die Paarl beplan
Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.
-
‘Koop’ van spelers oortree amateurrugby-grondwet, waarsku Boland
WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat…
-
Drie beseer ná gasontploffing in spazawinkel in Groendal
Drie mense, insluitend twee kinders en hul ma, is beseer ná ’n gasontploffing in ’n spazawinkel in Franschhoek gisteraand Groendal.
-
Sokkerster van Blackheath verdrink tydens staptog
Medelye het ingestroom vir Jeandre Gaffoor (20), ‘n sokkerspeler verbonde aan die Stellenbosch-sokkerklub, nadat Gaffoor die afgelope naweek tydens ‘n staptog verdrink het.
-
Polisiespeurder verwys vir psigiatriese waarneming
Polisiespeurder Wayne Wantza verskyn in Wellington-hof en word na Paarl Hospitaal verwys vir psigiatriese waarneming ná skietvoorval met ernstige aanklagte.
-
N2-“oorsteek” in Macassar eis tweede lewe in drie weke
Nog ‘n voetganger het sy lewe verloor op die N2 in Macassar Woensdagoggend (Woensdag vier Februarie) – die tweede sterfgeval in drie weke.










