Nuus
-
Veearts se toestand ‘steeds kritiek, maar stabiel’ nadat buffel hom beseer
JW Eksteen, ‘n veearts van Kroonstad, is op Maandag 9 Februarie ernstig beseer toe hy tydens ’n voorval deur ’n buffel oorval is.
-
NVG en ministerie kap terug teen dreigemente oor ondersoeke
Intimidasie, dreigemente en aanhitsing ten werknemers van Nasionale Vervolgingsgesag ten sterkste veroordeel.
-
Dr. Diana Ferrus vanoggend in Worcester te ruste gelê
Worcester groet een van sy bekendste dogters, Dr. Diana Ferrus, wie se gedigte wêreldgrense oorgesteek het en ‘n blywende impak gehad het.
-
Toerismeroete benadeel deur munisipale verwaarlosing
Die plaaslike munisipaliteit het onlangs gefaal om op herhaalde versoeke op te tree om onwettige storting langs hierdie kritieke toerismeroete aan te spreek voor ‘n fietstoer-gebeurtenis wat op Saterdag, 7…
-
Buitelewe-geesdriftiges – maak gereed!
KAAPSTAD – Die kykNET Buite-ekspo Wes-Kaap word weer die naweek van 13 tot 15 Maart 2026 aangebied op die plaas Môreson net buite Malmesbury. Dit sal die 31ste kykNET Buite-ekspo…
-
Sona-keiser staan steeds kaal
Die mate van applous wat daar wel Donderdagaand vir pres. Cyril Ramaphosa se Sona 2026 was, herinner aan wat gewoonlik gegee word vir ’n losskakel wat die bal weer uitskop…
-
Nóg ‘n skielike skuif in die munisipale raad van Saldanhabaai: onderburgemeester los DA vir PA
VREDENBURG – Die skielike bedanking vroeër vandag (12 Februarie) van Charmaine Laubscher, die Saldanhabaai Munisipaliteit (SBM) se onderburgemeester en huidiglik waarnemende burgemeester, het die Weskus en sosiale media behoorlik aan…
-
Bek-en-klouseer-krisis: Alle oë op Ramaphosa en die staatsrede
Vrystaat Landbou (VL) hoop dat pres. Cyril Ramaphosa in sy staatsrede die krisis met bek-en-klouseer in Suid-Afrika sal aanspreek.










