Nuus
-
Kimberley-myn redding | Massa water bemoeilik reddingspoging
Die Minerale Raad Suid-Afrika stuur ‘n senior bestuurspan na Kimberley ter ondersteuning van Ekapa Minerals ná die modderstorting by sy Du Toitspan-diamantmyn waar vyf kontrakwerkers vermis word.
-
Eerste insekspesie vernoem na Richtersveld Nasionale Park, SANParke
Die eerste insekspesie sover bekend is formeel na die Richtersveld Nasionale Park en die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) vernoem.
-
Stellenbosch kyk na waterbeperkings
Die Stellenbosch-munisipale raad sal aanstaande week besluit of waterbeperkings ingestel moet word. Dit is weens die dalende watervlakke van damme in die provinsie en die plaaslike Idasvallei-dam, wat verlede week…
-
Moordsaak sloer al 2 jaar: Ma veg vir seun se geregtigheid
Die 17-jarige Chad de Villiers is in Desember 2023 vermoor. Sy ma Morichia Jansen veg steeds vir geregtigheid terwyl die hofsaak sloer.
-
Uitdagende soektog duur voort na vermiste vyf myners by Kimberley myn
Terwyl die grootskaalse soek-en-reddingspoging na vyf vermiste kontrakteurs by Ekapa Minerals se Du Toitspan-myn by Joint Shaft met behulp van Mines Rescue Services (MRS) voortduur, staar uitdagings die reddingswerkers in…
-
Onderwysers al meer aan stres blootgestel – hulplyn nou beskikbaar
Een van die beroepe waar stres en uitbranding al meer ondervind word, is die onderwys. Onderwysers moet twee keer dink voordat hulle ’n kind dissiplineer en konflik moet grootliks vermy…
-
Kersdag-brandslagoffers betoog oor gebrekkige stadshulp
Twee maande ná die Kersdag-brand is 30 mense steeds haweloos nadat die Stad Kaapstad na bewering nie boumateriaal gelewer het soos belowe nie.
-
R1,7 miljoen gebuit: PA-beskuldigde op parool vir vorige gewapende roof
Die ondersoek waarin R1,7 miljoen geroof is word deur ‘n gebrek aan ‘tyd en polisievoertuie’ gekniehalter, terwyl die beskuldigde op parool is ná ‘n vorige veroordeling van gewapende roof.
-
Kinders ongedeerd ná brand by Bolandse kinderhuis uitbreek
WELLINGTON – ‘n Brand wat Dinsdagmiddag (17 Februarie) uitgebreek het by die Huis Andrew Murray (HAM) kinder- en jeugsorgsentrum in Wellington is vinnig gestuit voordat dit verder kon versprei. Karen…
-
AfriForum stuur prokureursbrief aan minister met beswaar teen Graaff-Reinet se naamsverandering
AfriForum het ’n prokureursbrief aan die minister van Sport, Kuns en Kultuur, gestuur om beswaar teen die naamsverandering van Graaff-Reinet te maak.










