Nuus
-
Leer tegnieke aan om jou stresvlakke te verlaag en die lewe weer te geniet
Verlaag jou stresvlakke en geniet weer die lewe deur effektiewe strategieë en deur van praktiese wenke gebruik te maak.
-
Jong seun sterf by openbare swembad in Wellington in die Wes-Kaap
‘n Jong seun se lewe is kortgeknip nadat hy verdrink het toe hy soos talle ander Saterdag lafenis teen die gietende hitte gaan soek het.
-
Man, vrou en maatskappy aangekla van geldwassery en diefstal
‘n Man en vrou van Kakamas is van diefstal en geldwassery aangekla, terwyl ‘n ma van Upington aan bedrog en geldwassery skuldig bevind is.
-
Minister waarsku oor skrale kans op oorlewing ná mynramp in Kimberley
Die minister van minerale hulpbronne het tydens sy terreinbesoek aan die Ekapa Minerals-myn in Kimberley waar vyf mynwerkers sedert Dinsdag vermis word, ’n somber boodskap gelewer dat die kanse groot…
-
Broodtrok-moordenaar skuldig aan vier aanklagte van moord
KAAPSTAD – Twee Sasko-werknemers is in 2024 in ʼn vlaag van gruwelike misdade op 16 Mei 2024 in Delft in ʼn afleweringsvragmotor doodgeskiet. Die saak het skokgolwe deur die land…
-
Gemeenskap oorhandig memorandum teen moontlike verkoop van gemeenskapsentrum op Atlantis
ATLANTIS – Die People’s Process het vandeesweek hul memorandum en petisie met byna 15 000 handtekeninge aan die bestuur van Subraad 1 oorhandig. Volgens die memorandum moet die verkoop van…
-
Sterre en bekroondes sorg vir glinster by 30ste KKNK op Oudtshoorn
Met drie dekades van uitnemendheid, beloof die 30ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 2026 om Oudtshoorn se strate en teaters weereens met bekroonde produksies en geesdriftige kunstenaars te vul.










