Nuus
-
Skok ná drie mans van Worcester in hof verskyn ná ‘aanrandings’
‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.
-
Mobiliteitsdepartement waarsku teen misbruik van Bainskloofpas
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het kommer oor swaar voertuie wat op Bainskloofpas vasgeval het, wat verkeersprobleme en veiligheidsrisiko’s veroorsaak. Vergaderings oor oplossings het reeds plaasgevind.
-
IN DIE HOF | Japie-moordsaak sloer nog, weer probleme met regsverteenwoordiger
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
-
Opposisiepartye kap DA oor Safmarine-saal in Wellington
Die GOOD-party en VF Plus het die DA gekritiseer oor hul stemming teen die verhuring van die Safmarine-saal aan CYFS, terwyl Jacobs die politieke intriges en bekommernisse oor die saal…
-
Kaptein se wilskrag gee haar moed in die stryd teen kanker
Sy is in 2024 met kanker gediagnoseer. Alles het toe vinng gebeur. Nadat sy met kanker gediagnoseer is, is ‘n gedeelte van haar derm verwyder. Hulle het onmiddelik met chemo…
-
Duisende gebreide prosteses aan vroue regoor SA geskenk
Die prosteses word nie net sentraal oorhandig nie. Verskeie versendings is reeds landwyd via Kansa se kantore versprei sodat vroue in stadsgebiede én klein dorpe die ondersteuning kan ontvang wat…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Bloemfonteiner nou deel van uitgelese groep marathon-atlete in die wêreld
Thinus de Vries van Bloemfontein het Sondag sy sesde groot marathon voltooi en is nou deel van ‘n uitgelese groep marathon-atlete.










