Nuus
-
MENING | Hoe het Kimberley so ‘siek’ geword; van vyfsterstad na rioolgat?
Kimberley, eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit met ‘n vyfstergradering, het “siek” geword. ‘n Kenner gee sy mening hieroor.
-
KYK | Durbanville-sakeman vry na nag in polisieselle oor skoot op messteker
‘n Bekende sakeman van Durbanville, wat gister in hegtenis geneem is in verband met ‘n skietery op ‘n man wat ‘n ander man, vermoedelik sy eie broer, herhaaldelik met ‘n…
-
Bek-en-klouseer kring uit: LUR belê vergadering in Kroonstad, gemeenskap lug ernstige kwessies
‘n Vergadering om die bek-en-klouseer-krisis te bespreek is in Kroonstad deur Elzabé Rockman, LUR vir landbou, landelike ontwikkeling en omgewingsake, belê.
-
Bejaarde in huis in Pellissier vermoor
‘n Bejaarde van Pellissier is vanoggend vermoor. Die huiswerker het op twee mans in die huis afgekom toe sy aanmeld vir werk. Hulle het gevlug toe sy daar aankom.
-
KYK: Springbok-legende en wynpionier Jan ‘Boland’ Coetzee (80) oorlede
‘n Legende van rugby en die wynbedryf is hoe vriende en familie die voormalige Matie-klubrugbyspeler en oud-Springbok Jan Boland Coetzee beskryf, wat Vrydag (12 September) ná ‘n kort siekte oorlede…
-
KYK: Afrigter van Boland-vrouerugbyspan glo Springbokvroue het kans teen Black Ferns
Sy speel week ná week haar hart uit en in die eerste wedstryd het sy ‘n driekuns behaal toe sy drie keer agter die pale gaan kuier het. Aseza Hele,…
-
Projek mik na biohoutskool uit indringerbome; herwin van weiding in Hantam
‘n Baanbreker-biohoutskoolinisiatief het ten doel om duisende hektare indringer Prosopis-bome uit te roei, om die gehalte van weiding in die Hantam te verbeter, en om werk te skep.










