Nuus
-
Vier musikante vier halfeeu saam in vertoning wat Afrikaanse eeu in musiek eer
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
-
Kommer oor gesteelde heining na ‘bende’ toegang kry tot skoolterrein
Ná ‘n voorval vanoggend by Hoërskool Breërivier in Worcester, het bekommerde ouers buite die skool gewag om seker te maak hul kinders is veilig. In vermoedelike bende-bedrywighede het ‘n groep…
-
Ma vertel van verlies ná moord op enigste oorblywende seun
Vir Jasmine Caine-Williams (47) van die Paarl het tragedie weer toegeslaan toe haar enigste oorblywende kind, Lester (24), in Klapmuts met ’n mes doodgesteek is.
-
Polisie vang sewe wat glo onwettige drank vervaardig
Maitland se blitspatrollie het sewe Somaliërs gearresteer na ontdekking van onwettige drankvervaardiging en beslaglegging van groot hoeveelhede drank en toerusting.
-
Wêreldselfdoodvoorkomingsdag 2025: Die gevare van die kletsbot-era
10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag met die tema ‘Verander die narratief oor selfdood’. Maar hoe, vra Lizette Rabe, doen ons dit in ’n KI-era waar beweer word ’n kletsbot het ’n…
-
Man skuldig aan moord: Forensiese lede verwys vir tugstappe weens ‘swak werk’
‘n Man is gevangenisstraf van 20 jaar opgelê vir die moord op sy lewensmaat, terwyl die regter aanbeveel het dat tugstappe teen polisielede gedoen word vir forensiese ondersoekwerk wat hy…
-
Jan Alleman se insette gevra oor moontlike implementering van e-stemproses
Jan Alleman sal eersdaags sy stem kan voeg by besluitneming oor die moontlike instelling van ‘n elektroniese stemproses in toekomstige verkiesings. Die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) in die Wes-Kaap, onder…
-
Diversifiseer besoekersekonomie om toerisme na die Weskus uit te brei
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei…










